1 Desember 2019 dr Tinus van Zyl | Dec 09 2019, 6:31 AM |
Read More | |
24 November 2019 dr Tinus van Zyl Gesamentlike diens | Nov 26 2019, 6:41 AM |
Read More | |
3 November 2019 dr Tinus van Zyl Familiediens | Nov 04 2019, 10:09 AM |
Read More | |
27 Oktober 2019 dr Tinus van Zyl Familiediens | Oct 28 2019, 11:38 AM |
Read More | |
13 Oktober 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Oct 14 2019, 12:20 PM |
Read More | |
06 Oktober Dr Tinus van Zyl Leefdiens | Oct 07 2019, 10:50 AM |
Read More | |
06 Oktober Dr Tinus van Zyl Familiediens | Oct 07 2019, 10:46 AM |
Read More | |
06 Oktober Ds Rian Verster Klassieke Diens | Oct 07 2019, 10:39 AM |
Read More | |
29 September Dr Tinus van Zyl Taize Diens | Sep 30 2019, 1:16 PM |
Read More | |
22 Septermber Ds Rian Verster Klassieke Diens | Sep 25 2019, 12:04 PM |
Read More | |
01 September Ds André van Wyk Klassieke Diens | Sep 02 2019, 8:28 AM |
Read More | |
18 Augustus Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Aug 19 2019, 8:32 AM |
Klassieke diens: Doop 18 Augustus 2019 Hebreërs 11:29 – 12:3 Merve en Marize In hierdie week, het ek en Merve en Marize lekker gesels oor Ruben se doop en sommer net ook oor die lewe in die algemeen. Ons het gesels oor hoe ‘n mens bly volhard – in jou werk, as ‘n ouer, in jou huwelik, wanneer dit voel asof die wêreld sy absolute bes doen om elke struikelblok in jou pad te gooi. Wedloop Hebreërs vergelyk die lewe met ‘n wedloop waarin ons moet volhard. Maar die wedlope van daardie tyd was nie die kliniese, mooi atletiekbyeenkomste soos wat ons dit vandag ken nie. Die wedlope van daardie tyd was dalk nader aan ‘n bloeddorstige geveg in die Kolosseum, waarin jy teen gewelddadige opponente en wreedaardige diere moes veg vir jou lewe, terwyl jy jou wedloop hardloop. Miskien voel ons ook party dae asof die wedloop van die lewe soos ‘n geveg in die Kolosseum is. Idilliese prentjie Na ons gesprek, terwyl ek en Merve na die motor toe stap, sê hy vir my dat toe hy ‘n kind was het hy amper ‘n onskuldige, idilliese prentjie gehad van die lewe – min wetend hoe rof dinge in hierdie lewe kan raak, min wetend dat elke mooi en goeie ding in die lewe behels ook ‘n reuse stryd, vol terugslae, teleurstellings en pyn. Hoe lyk hoop? So, hoe lyk hoop in so ‘n wêreld? Wat kan ‘n mens glo in hierdie wêreld? Wat is die toekomsdrome wat ons vir ons kinders en kleinkinders kan koester en ook vir hulle kan oorvertel, sodat hulle kan volhard in hulle lewenstryd, as die lewe en die wêreld dan so gevaarlik en uitdagend is? Les Misrables Een van die diepste en mees aangrypende uitbeeldings van wat Christelike geloof en hoop in hierdie wêreld behels, kry ‘n mens in die musiekblyspel, Les Misérables, gebaseer op een van die beste boeke van die 19de eeu, Les Misérables – die misrabeles – deur die Franse skrywer Victor Hugo, wat van 1985 tot 2019 in West End van London opgevoer word. Rebellie Die verhaal word vertel teen die agtergrond van die rebellie in Parys van 1815 tot 1830. Die boek het verskeie filosofiese en teologiese tema’s wat aangespreek word, saam met skerp sosiale kommentaar oor die onreg teenoor die armste in die samelwing, die geringstes, die magteloses – die misrabeles. Tema van Hoop Maar die tema wat my seker die diepste getref het in hierdie verhaal, was die worsteling van hoop in ‘n wêreld waarin soveel mense – veral die geringes, veral die armes – nooit die vervulling sien van die toekomsdrome wat hulle gekoester het nie. Cosette Die klein weeskind, Cosette, wie se gesig die ikoniese embleem van die stuk is, word groot onder die toesig van geldgierige voogouers wat ‘n oornaghuis bestuur. En terwyl die kleine Cosette gedwing word om die morsige vloere van die oornaghuis te vee, sing sy oor haar droom van ‘n kasteel in die wolke: Castle on a cloud There is a castle on a cloud There is a lady all in white Droom word verwoes Maar hierdie onskuldige drome van ‘n kind, word deur die harde werklikhede van die wêreld verwoes. Dit hoor ons in die bekende lied – I dreamed a dream. Fantine Dit word gesing deur Cosette se ma, Fantine. Sy het die bietjie geld wat sy met haar werk in ‘n fabriek verdien het, vir haar buite egtelike kind, Cosette gestuur. Maar toe sy haar werk onregverdiglik verloor, eindig sy in ‘n lewe van prostitusie en moet sy selfs haar hare verkoop om te kan oorleef. Kort voor haar vroeë dood, sing sy hierdie hartverskeurende lied, - I dreamed a dream – waarna ons nou gaan luister: Video: I Dreamed a Dream Full Versionhttps://www.youtube.com/watch?v=dmHcDWrMH-8 There was a time when men were kind Then it all went wrong I dreamed a dream in times gone by There was no ransom to be paid But the tigers come at night Life has killed the dream “Now life has killed the dream I dreamed.” Dit is ‘n skrikwekkende sinnetjie, en een wat so algemeen is. Dit staan, om die waarheid te sê, aan die hart van die menslike kondisie – die feit dat die lewe nie uitwerk soos ons gedink het nie. Waarin vind ons hoop? En dan is die vraag: waarin vind ons ons hoop? Hoe bly ons volhard, hoe hou ons aan om te stry en te veg vir dit waarin ons glo, as dit lyk asof ons strewes en verwagtinge nooit volledig vervul sal word nie? Volle prentjie Een perspektief, ‘n pespektief wat Hebreërs ook gee, is dat ons in gedagte moet hou dat ons lewens nooit die volle prentjie is nie. Al sien ons nie in ons leeftyd die vervulling van ons hoop en geloof nie, kan ons steeds daarvoor stryf en veg, want dit mag dalk eers in ‘n volgende of ‘n volgende of ‘n volgende generasie tot vervulling kom. ‘n Groter saak In ‘n gesprek later in die verhaal van Les Mis kom hierdie gedagte na vore: om jou lewe te gee vir ‘n groter saak. Een karakter, Marius, raak verlief op Cosette, wat nou al ‘n vrou is. Maar Marius se vriende sê vir hom dat sy liefde vir Cosette is kinderagtig. Daar is groter sake om voor te veg – naamlik die rebellie in Parys. Marius se een vriend sing: Marius, you're no longer a child Sy vriend sê vir hom om sy kinderagtige drome te laat vaar – dalk ook drome van ‘n kasteel in die wolke, van liefde en ‘n gesin in ‘n gelukkige huis. En dan begin al Marius se jong vriende opgewonde saamsing, die refrein van die rebellie met hulle rooi en swart gekleurde vlae: Red, the blood of angry men! ‘n Nuwe dag Hulle veg vir ‘n nuwe dag wat sal breek. Hulle eie lewens maak nie meer saak nie, want hulle is bereid om te sterf vir hierdie nuwe toekoms. Hulle lewe vir ‘n hoop wat groter is en verder strek as hulle eie lewens. Almal sterf Maar al hierdie jongmanne sterf in die barrikade wat hulle opgestel het teen die Paryse soldate. Net Marius oorleef. Na die slagting van al sy vriende, keer Marius terug na die plek waar al sy vriende opgewonde gesing het van die rebellie en mekaar opgesweep het om hulle lewens te gee vir ‘n saak groter as hulleself. Daar sing hy die lied: Empty chairs at empty tables. There's a grief that can't be spoken, Here they talked of revolution, From the table in the corner, Oh my friends, my friends forgive me Phantom faces at the window, Video: Les Miserables - Empty Chairs at Empty Tables Scene (full) - Eddie Redmayne.https://www.youtube.com/watch?v=eqqSa9n2ZQk Kry nie wat beloof is nie Hebreërs verwys ook hierna. Die mense wat nie gekry het wat beloof is nie. Die mense wat nooit die vervulling van die hoop gesien het, waarvoor hulle geveg het nie. En soos Marius worstel ons ook dikwels hiermee – waarvoor was hulle opoffering dan gewees? Volgende genrarsie verbrou toekoms Dit kan selfs nog erger wees. Ons wat nog leef kan dalk sien hoe die volgende generasies die toekoms wegsmyt; die toekoms verbrou waarvoor hulle voorouers so hard geveg en soveel opofferings gemaak het. En waarvoor was hulle opoffering dan gewees? Barth 1946 In 1946, na die Tweede wêreldoorlog, in die puinhope van Duitse stede, het Karl Barth mense toegespreek, mense wat volgens hom, weer moes leer om te glimlag. Mense wat, soos Marius, sekerlik moes wonder: Waarvoor het my geliefdes hulle lewens verloor? Geloofsbelydenis In die puinhope, vroeg in die oggend, net voor die stootskrapers begin om met ‘n groot rumoer die rommel weg te sleep, het Barth gepreek – van alle dinge – oor die Apostoliese Geloofsbelydenis! Gerusstel Maar Barth het die mense gerus gestel: Moenie bekommerd wees as jy onseker is oor die gehalte van jou eie geloof nie. Die geloofsbelydenis sê niks daaroor nie. Al waaroor die geloofsbelydenis praat is oor die God in Wie ons glo. God hou an ons vas Hierdie God, het Barth gesê, hoef ons nie te vind en aan vas te hou in ons geloof nie. Want hierdie God het ons gevind en hou aan ons vas, ook in ons twyfel, kleingeloof en wanhoop. Prof Smit Prof Dirkie Smit van die Teologie fakulteit se afskeidsrede se titel was: Hope for even the most wretched? – met die kenmerkende vraagteken wat sy titels altyd vergesel het. Is daar hoop vir die mees ellendige mense op aarde – in die woorde van die Heidelbergse kategismus? Is daar hoop vir die mees misrabeles – kan ons maar vra, soos Les Mis? Draai vraag op kop Maar Dirkie Smit draai hierdie vraag op sy kop. Want ons dink waarskynlik aan die mense wat aan die kortste end getrek het van die geskiedenis, die armste van armes, die mees magtelose van magteloses, die slagoffers van onreg, misbruik, geweld en oorlog –ons dink aan hulle as die wretched – die ellendiges Maar Smit vra of diegene wat aan die wen-kant van die geskiedenis gestaan het, die rykste van die rykes, die korrupste regeerders en besigheidsmanne die magtiges wat die koers van die geskiedenis bepaal, die oortreders van uitbuiting, mishandeling, geweld en oorlog – of hulle nie die mees ellendige – die wretched is nie? En is daar enige hoop, selfs vir hulle? Ja Ja, antwoord Smit. Daar is selfs hoop vir daardie misrabele, ellendige mense, want geloof is juis die geloof dat mense en die wêreld kán verander. Geloof is juis om te glo dat mense nie hóéf te maak soos hulle nou maak nie en dat die wêreld nie hóéf te wees soos dit nou is nie. Geloof kyk nie na wat ís nie Geloof berus nie op hoe mense en die wêreld tans ís nie, maar op hoe mense en die wêreld kán wees. Geloof berus, volgens Hebreërs, op dit wat ons nié sien nie. Geloof is om die onsienlike God te sien, die onsienlike nuwe wêreld van God te sien, sê Hebreërs. Weier om te aanvaar En dit stel gelowiges in staat om te volhard, om nie geestelik moeg te word en uit te sak nie. Omdat ons eenvoudig weier om te aanvaar hoe mense tans ís, omdat ons eenvoudig weier om te aanvaar hoe die wêreld nou werk. Omdat ons in die verte, met die oë van geloof, sien hoe die wêreld kán wees, hoe mense kán maak. Doop = nie gekiedenis nie Dit is wat ons doop ook sê. Die doop sê dat ons identiteit nie bepaal word deur ons geskiedenis, deur ons gene en deur ons omstandighede nie. Want ons het gesterwe en saam met Christus opgestaan. Doop = toekoms Die doop sê dat ons identiteit word bepaal deur die toekoms. Deur wat ons kán wees in Christus. Ons woon op hierdie aarde, maar ons leef anders op hierdie aarde, want ons is al reeds burgers van die nuwe aarde. Nie werklikhede nie, maar moontlikhede Ons gedrag word nie bepaal deur die harde werklikhede van hierdie wêreld nie, maar deur die oneindige moontlikhede van God se nuwe wêreld. Ons leef vir more Ons leef vir ‘n more, ‘n more wat ons nie in ons eie leeftyd volledig sal sien nie. Miskien, as ons gelukkig is, sal ons klein tekens daarvan sien, vlietende oomblikke daarvan ervaar, proeseltjies daarvan proe. Maar ons leef vir ‘n more waarin God se koninkryk sal kom, waarin God se wil sal geskied, op die aarde, soos in die hemel. Die moeite werd Want al sien ons nie in ons eie leeftyd die volkome vervulling van God se nuwe wêreld nie, is dit die enigste wêreld wat die moeite werd is om voor te leef, dit is die enigste wêreld waarvoor dit die moeite werd is om te sterf. Jean Valjean sterf As die hoofkarakter van Les Mis, Jean Valjean, sterf, hoor ons in die slotlied hoe almal wat reeds gesterf het, sing: Do you hear the people sing? they will live again in freedom in the garden of the lord will you join in our crusade? Video: Les Misérables 2012 - Endinghttps://www.youtube.com/watch?v=7dFIz5ZG4DQ
|
|
04 Augustus Ds Rian Verster Klassieke Diens | Aug 05 2019, 10:02 AM |
Read More | |
21 Julie 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Jul 22 2019, 11:06 AM |
Read More | |
14 Julie 2019 Dr Tinus van Zyl Familiediens | Jul 15 2019, 9:18 AM |
Read More | |
Pinkster Preke - Kom Skeppergees - Volledige Reeks | Jun 10 2019, 10:51 AM |
Read More | |
26 Mei 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | May 27 2019, 9:20 AM |
Read More | |
19 Mei 2019 Ds Rian Verster Klassieke Diens | May 24 2019, 10:19 AM |
Read More | |
12 Mei 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | May 13 2019, 8:37 AM |
Read More | |
05 Mei 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | May 06 2019, 11:29 AM |
Read More | |
28 April 2019 Dr Tinus van Zyl Familiediens | Apr 29 2019, 9:45 AM |
Read More | |
19 April 2019 Dr. Tinus van Zyl Goeie Vrydag | Apr 23 2019, 10:52 AM |
Read More | |
07 April 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Apr 08 2019, 8:29 AM |
Read More | |
31 Maart 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Apr 01 2019, 11:16 AM |
Read More | |
24 Maart 2019 Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Mar 27 2019, 9:38 AM |
Read More | |
10 Maart 2019 Dr. Tinus van Zyl Klassieke Diens | Mar 12 2019, 8:10 AM |
Read More | |
17 Februarie 2019 Dr. Tinus van Zyl Familiediens | Feb 18 2019, 7:31 AM |
Read More | |
10 Februarie 2019 dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Feb 11 2019, 12:21 PM |
Read More | |
20 Januarie 2019 Dr. Tinus van Zyl Familiediens | Jan 22 2019, 8:27 AM |
Read More | |
13 Januarie 2019 Dr Tinus van Zyl Klassieke diens | Jan 16 2019, 7:36 AM |
Read More | |
31 Desember 2018 Oujaarsdiens Dr Tinus van Zyl | Jan 02 2019, 11:42 AM |
Read More | |
30 Desember 2018 Dr Tinus van Zyl | Jan 02 2019, 11:37 AM |
Read More | |
25 Desember 2018 Kersfees Dr Tinus vanZyl | Jan 02 2019, 11:32 AM |
Read More | |
09 Desember 2018 Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Dec 10 2018, 6:58 AM |
Read More | |
18 November ds. Tinus van Zyl Familiediens | Nov 19 2018, 12:28 PM |
Read More | |
11 November 2018 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Nov 14 2018, 8:56 AM |
Read More | |
04 November Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Nov 06 2018, 7:22 AM |
Read More | |
28 Oktober 2018 Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Oct 29 2018, 9:19 AM |
Read More | |
21 Oktober 2018 Ds Wynand Breytenbach Klassieke Diens | Oct 23 2018, 9:57 AM |
Read More | |
14 Oktober Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Oct 15 2018, 10:41 AM |
Read More | |
30 September Ds André Agenbag Klassieke Diens | Oct 08 2018, 1:25 PM |
Read More | |
07 Oktober Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Oct 08 2018, 10:11 AM |
Read More | |
23 September 2018 Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Sep 25 2018, 11:19 AM |
Read More | |
16 September Dr. Tinus van Zyl Gesamentlike Diens | Sep 17 2018, 1:56 PM |
Read More | |
09 September Ds. Wynand Breytenbach Familiediens | Sep 12 2018, 9:14 AM |
Read More | |
09 September Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Sep 11 2018, 8:51 AM |
9 September 2018 Durbanville Gemeente: Klassieke Diens Psalm 137 Verkondiging: Om te onthou en jou eie lied te sing By die riviere van Babel
Sing vir ons ‘n lied!
Hoe kan ons die Here se lied sing in ‘n vreemde land?
Nee, Babel. Ons gaan nie JULLE lied sing nie! Ons gaan ONS lied sing. Ons eie lied! En hierdie lied is nie vrolik nie. Dis ‘n klaaglied. Maar daar is ‘n voorwaarde, sê Israel: Ons moet ONTHOU! Onthou om te onthou, vergeet om te vergeet!
DIE WINTERAAND IS OM MY VERGEET OM MY TE VERGEET
VERGEET OM MY TE VERGEET
as ek nie aan jou dink nie, as Jerusalem nie my grootste vreugde bly nie.
Twee uitdagings aan die sing van die lied van die Here in ‘n vreemde land
‘n Klaaglied wat Geregtigheid verwag.
Nehemia 1: Die volk word vrygelaat
Nehemia 2,3: Die volk bou Jerusalem se muur weer
Nehemia 8: Die volk wil ‘n tempel bou en kom bymekaar
SLOT
Kom ons sing ons eie lied. Kom ons onthou. Kom ons bou! Amen |
|
02 September 2018 Dr. Tinus van Zyl Klassieke Diens | Sep 05 2018, 11:30 AM |
Read More | |
26 April 2018 Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Aug 29 2018, 12:12 PM |
Read More | |
19 Augustus 2018 Dr. Tinus van Zyl Klassieke Diens | Aug 20 2018, 12:30 PM |
Read More | |
12 Augustus Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Aug 13 2018, 12:20 PM |
Read More | |
05 Augustus 2018 Dr. Tinus van Zyl Familiediens | Aug 06 2018, 10:20 AM |
Read More | |
05 Augustus 2018 Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Aug 06 2018, 10:15 AM |
Read More | |
29 Julie 2018 Ds André Agenbag Familiediens | Jul 31 2018, 10:57 AM |
Read More | |
29 Julie 2018 Dr Tinus van Zyl Klassieke Diens | Jul 30 2018, 11:18 AM |
Read More | |
22 Julie Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Jul 25 2018, 1:08 PM |
Read More | |
22 Julie 2018 Ds. Jana Dickason Familiediens | Jul 23 2018, 9:49 AM |
Read More | |
15 Julie 2018 Ds. Jana Dickason Klassieke Diens | Jul 23 2018, 9:45 AM |
Read More | |
08 Julie Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Jul 09 2018, 11:01 AM |
Read More | |
01 Julie 2018 Ds. Rian Verster Klassieke Diens | Jul 02 2018, 10:10 AM |
Read More | |
24 Junie 2018 Ds. André Agenbag Klassieke Diens | Jun 26 2018, 11:33 AM |
Read More | |
17 Junie 2018 Ds. André Agenbag Familiediens | Jun 21 2018, 11:12 AM |
Read More | |
17 Junie 2018 Dr. Tinus van Zyl Klassieke Diens | Jun 18 2018, 11:43 AM |
Read More | |
10 Junie 2018 Ds Rian Verster Klassieke Diens | Jun 13 2018, 8:36 AM |
Read More | |
10 Junie 2018 Dr. Tinus van Zyl Familiediens | Jun 11 2018, 10:11 AM |
Read More | |
03 Junie 2018 Dr. Tinus van Zyl | Jun 05 2018, 7:58 AM |
Read More | |
03 Junie 2018 Ds. André Agenbag Familiediens | Jun 04 2018, 10:53 AM |
Read More | |
27 Mei 2018 Ds. André Agenbag Familiediens | May 29 2018, 12:11 PM |
Read More | |
27 Mei 2018 Dr. Tinus van Zyl | May 29 2018, 11:32 AM |
Read More | |
14 Mei 2018 Ds André Agenbag Pinksterdiens | May 21 2018, 10:32 AM |
Read More | |
17 Mei 2018 Ds.André Agenbag Pinksterdiens | May 21 2018, 10:30 AM |
Read More | |
16 Mei Ds. André Agenbag Pinksterdiens | May 21 2018, 9:48 AM |
Read More | |
15 Mei 2018 Ds. André Agenbag Pinksterdiens | May 21 2018, 9:44 AM |
Read More | |
20 Mei 2018 Ds. André Agenbag | May 21 2018, 9:37 AM |
Read More | |
13 Mei 2018 Dr. Tinus van Zyl Familiediens | May 16 2018, 10:13 AM |
Read More | |
10 Mei 2018 Dr. Tinus van Zyl Hemelvaartsdiens | May 16 2018, 10:06 AM |
Read More | |
13 Mei 2018 Ds. André Agenbag | May 15 2018, 8:30 AM |
Read More | |
22 April 2018 Dr. Tinus van Zyl | May 03 2018, 1:55 PM |
Read More | |
15 April 2018 Ds. André Agenbag | Apr 16 2018, 4:15 PM |
Read More | |
08 April 2018 Ds. Rian Verster | Apr 09 2018, 10:13 AM |
Read More | |
25 Maart 2018 Dr. Tinus van Zyl | Mar 28 2018, 11:38 AM |
Read More | |
18 Maart 2018 Ds. Rian Verster | Mar 22 2018, 10:10 AM |
Read More | |
11 Maart 2018 Ds. André Agenbag | Mar 13 2018, 7:32 AM |
Read More | |
4 Maart 2018 Dr. Tinus van Zyl | Mar 06 2018, 8:24 AM |
Read More | |
25 Februarie 2018 Ds. Rian Verster | Feb 27 2018, 7:07 AM |
Read More | |
18 Februarie 2018 Ds. André Agenbag Familiediens | Feb 22 2018, 9:08 AM |
Read More | |
18 Februarie 2018 Ds. Jana dickason | Feb 22 2018, 9:03 AM |
Read More | |
11 Februarie 2018 Ds. André Agenbag | Feb 12 2018, 9:56 AM |
Read More | |
04 Februarie 2018 Ds. André Agenbag | Feb 05 2018, 7:28 AM |
Read More | |
28 Januarie 2018 Ds. André van Wyk Afskeidspreek | Jan 29 2018, 10:18 AM |
Read More | |
21 Januarie 2018 Ds. André Agenbag | Jan 22 2018, 9:47 AM |
Read More | |
14 Januarie 2018: Dr. Tinus van Zyl | Jan 16 2018, 11:00 AM |
Read More | |
03 Desember Gesamentlike Diens: Dr. Tinus van Zyl | Dec 04 2017, 10:08 AM |
Read More | |
26 November 2017: Dr. Tinus van Zyl | Nov 26 2017, 12:00 AM |
Read More | |
19 November 2017: Ds. André van Wyk | Nov 20 2017, 9:10 AM |
Read More | |
05 November 2017: Dr. Tinus van Zyl | Nov 07 2017, 9:46 AM |
Read More | |
22 Oktober 2017: Ds. André van Wyk | Oct 23 2017, 8:22 AM |
Read More | |
24 September 2017: Ds. André Agenbag | Oct 10 2017, 8:30 AM |
Read More | |
8 Oktober 2017: Ds. André vanWyk | Oct 09 2017, 8:48 AM |
Read More | |
10 September 2017: Ds. André Agenbag | Oct 09 2017, 8:21 AM |
Read More | |
1 Oktober 2017: Dr. Tinus van Zyl | Oct 02 2017, 11:54 AM |
Read More |
1-100 of 144 | Next Page >> |