|
GEMEENTELEDE |
NIE-GEMEENTELEDE |
Deposito |
R1000 |
R1000 |
HUURGELDE: KERK
Huur vir die eerste uur |
R2 500 |
R3 600 |
Tarief per addisionele ½ uur |
R600 |
R750 |
ADDISIONELE TARIEWE (bv. vooraf oefeninge / blomme doen, ens.)
Fooi vir die eerste uur |
R250 |
R330 |
Tarief per addisionele ½ uur |
R170 |
R170 |
Voorbeeld van berekening van fooie:
Piet en Marie is NIE-GEMEENTELEDE en bespreek hul troudatum - hulle vra dat die kerk om 15:30 oopge-sluit en om 17:00 toegesluit word. Hulle bespreek dus vir 1 1/2 uur. Hulle is dus verantwoordelik vir betaling van die volgende gelde:
R1 000 deposito is dadelik betaalbaar om bespreking te bevestig en as sekuriteit vir die bespreking te dien.
R3 300 huurgeld vir die 1ste uur
R 650 huurgeld vir die volgende halfuur
TOTAAL: R4 950
Let wel: Onthou asb. dat ALLE uitstaande gelde betaalbaar is 1 maand voor die troudatum.
Vir inligting laai die Trouvorm 2022 af, of kontak die Kerkkantoor by 021 975 6370 / jeandre@dgkerk.co.za
Kontak die leraars in verband met prediking
Kontak die musikante in verband met musiek.
As jy onlangs in ons kerkgebou getrou het, deel dit met ons: laai jou foto hier op.