Doopgeleenthede is die eerste Sondag van elke maand. Kontak ons ten minste vier weke voor die doop.
Vul die doopvorm in en e-pos dit na ontvangs@dgkerk.co.za
Wat beteken die doop?
As jou kind onlangs gedoop is, deel dit met ons en laai 'n foto van die doop hier op.