SNAPSCAN IS ‘N VEILIGE MANIER OM BYDRAES TE GEE
SnapScan is ‘n veilige manier om jou maandelikse bydrae vir die Gemeente te maak. Vervang SnapScan ander betaalmetodes? Nee, glad nie! Ons wil graag meer opsies en gerief aanbied en jy kan jou bydrae maak op watter manier ookal vir jou die gerieflikste is. Meelewing as gemeente is belangrik, daarom kan jy van verskillende opsies gebruik maak soos kontant offers, debietorders of EFT bydraes. SnapScan gee net nog een addisionele kanaal om jou bydrae te maak en om ander te seën.
Hoe werk dit?