Finansiële bydraes kan vir enige van die volgende afdelings gemaak word:
Maandelikse dankoffer, Dankbaarheidsoffer of Bedieningsprojekte (gemeenskapsprojekte).
Jy kan dit doen deur ‘n offergawekoevertjie wat by die kerkkantoor ingedien kan word, of in Sondae se offergawesakkie te plaas of elektronies inbetalings, Snapscan, debietorders of aftrekorders.
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: NG Gemeente Durbanville
Rekeningnr: 141 058 0019 (Tjekrekening) ABSA Durbanville
Verwysing : Voeg asb altyd die verwysing by sodat ons weet vir wie die inbetaling is.
Navrae:
Christa Ferguson
Tel: 021 975 6370 (x 103)
E-pos: admin@dgkerk.co.za
Die gee van dankoffers is ’n manier om God te eer en vir Hom dankie te sê vir wat Hy aan ons toevertrou het. Dit is ook ’n manier om onsself te herinner dat wat ons besit aan God behoort en dat ons as sy rentmeesters op aarde optree. My maandelikse bydrae gee ek altyd uit dankbaarheid teenoor die Here – vir geen ander rede nie!
Maandelikse dankoffers
Durbanville Gemeente se bediening aan ons gemeente en aan die gemeenskap word volledig befonds deur ons lidmate se bydraes.
Gereelde maandelikse dankoffers help om hierdie bediening op volhoubare wyses te doen, vir twee redes: