Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Lees preke

09 September Ds. Wynand Breytenbach Familiediens

Lees preke

   9 September 2018                                                                                                                                                                                              Durbanville Gemeente: Familiediens

   Psalm 137      

Preek

1 - 4 Vreemde plek om te wees. Nie tuis nie.

        Mense spot hulle

5 - 6 Home is where the heart is

        Dinge raak individualisties.

        Babilon is hulle adres, Jerusalem hulle huis.

7-9 ‘n Vreemde Lied

       Eerlikheid al maak dit seer.

Wat is julle gunsteling of geliefkoosde liedjie? Sê gou vir die persoon lanks jou?

Van julle sal sê dis ‘n belaglike vraag ek het te veel, van julle sal net weet.

Myne is Youve got a friend in me, van Toy Story

Snaaks hoe ‘n lied ons hele gemoed kan draai.

Hoendervleis gee

Of rustig maak

Liedere verbind ons aan herinneringe, aan tye.

Luister hom op die slegste dae dan verander dit sommer my hele dag se uitkoms.

Psalms is ‘n bundel van gedigte, liedere en klaagliedere wat die Isrealiete in speifieke tye gesing of gelees het.

Onder beheer van iemand anders.

Sonder huis, God en nageslag in gedrang.

Geforseer uit Israel uit na ‘n vreemde land.

Gebeur ‘n paar keer met hulle.

Gevoel van weg van huis?

Hy Deins terug in die Psalm (Verlede taal)

Hy loop lank na die gebeurtenis nog rond met haat.

Gevoel teenoor mense wat dit aan jou gedoen het.

Iemand iets sleg gedoen teenoor jou, dan na die tyd broei daar ‘n haat.

Wat is eerlikheid?

Eerlikheid is nie net om nie te jok nie, dis ook om ‘n morele lewe te leef.

If we don’t have a hidden life with God, our public life for God cannot bear fruit.

Afrikaners kort permissie om eerlik te wees voel dit my.

Eerlikheid oor Positiewe emosies vs negatief.

Wat doen mens met die haat?

To pray means to stop expecting from God the same small-mindedness, which you discover in yourself. To pray is to walk in the full light of God and to simply, without holding back, “I am human and you are God.”

Wat is Gebed?

Jong mens JG sê Jy kan kom soos jy is, maar is jy bereid om anders weg te gaan van gebed?

Gebed is nie net ‘n lysie nie.

‘n plek waar jy eerlik kan wees.

To pray, I think, does not mean to think about God in contrast to thinking about other things, or to spend time with God instead of spending time with other people. Rather, it means to think and live in the presence of God.

Hoe eerlik bid ons in ons tye van nood?

Bid ons wat ons voel, of bid ons wat ons voel ons behoort te bid?

Wie is dit wat moet transformeer in gebed? Ek of God.

Moet ek meer soos God raak of Hy soos ek?

Prayer is not what is done by us, but rather what is done by the Holy Spirit in us.

Ons as Ballinge

Ons voel ook gevange.

In ons huis

Ons voel vreemd

Asof God ons verlaat het

Asof ons nie ‘n toekoms hier sien nie

Lê jou vorige lewe ook plat soos Jerusalem

Mense spot jou oor die goeie ou dae?

In ons land

Ons voel vreemd

Asof God ons verlaat het

Asof ons nie ‘n toekoms hier sien nie

Die mense in ons land voel asof ons onder die regering is van Babilon

Ek noem dit sommer korrupsie want ons sien dit nie net in een party nie.

Ons moet ons Xenophobië, Seksisme, Rassisme, Klassisme en Homophobië bid.

Ons moet ook ons haat bid wat ons agterkkom in onsself wanneer ons hoor mense wil land neem by ander mense.

My Gebedslewe

Common Prayer Toepassing

Morning prayer

Dinsdae oggende

Visualisering oefening

Ons is soms die Babiloniërs in ons verhaal.

Gebed

Jy gee my nog ‘n kans om myself te wees in ‘n wêreld waar alles so stukkend en gebroke is.

 

Terug