Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Rentmeesterskap

Die Rentmeesterskapspan wil die gemeente ondersteun en begelei, sodat elke gemeentelid sy of haar verantwoordelikheid as rentmeester van die gawes, tyd, geleenthede en hulpbronne wat God aan hom of haar toevertrou het, ten volle kan verstaan en uitleef.

Ons stel nou graag twee leeslyste vir bybelstudie aan die gemeente beskikbaar. U kan hierdie leeslyste gebruik om binne 30 dae meer te leer oor rentmeesterskap.  

Leeslyste vir Bybelstudie oor Rentmeesterskap
Rentmeesterskap Boekmerk (Kant 1)
Rentmeesterskap Boekmerk (Kant 2)

Ontdek God se plan vir die lewe, omgewing, finansies, vrygewigheid en ewigheid:

NIV Stewardship Study Bible

Gratis aanlyn studiebybel oor Rentmeesterskap:

http://www.free-online-bible-study.com/stewardship-study-bible.html