Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Eiendomme

Hierdie bediening is verantwoordelik vir die versorging van alle eiendomme (binne en buite), kreatiwiteit rondom die geboue, versorging van die terrein en tuine, asook nuwe spasie-ontwikkelinge.

Daarvoor is daar ’n kort-, medium- en langtermyn wenslys wat van tyd tot tyd hersien word. Items word geprioritiseer en word in oorleg met die begroting afgehandel. Enige lidmaat is welkom om hier betrokke te raak, maar voorkeur word gegee aan kundiges op die gebied.

Bedieningsleier: Freek Truter
Tel: 021 976 4822